Glo my, jy wil nie uitmis nie!

🧠Scroll Stopper Stelsel

Moeg om elke week van voor af te begin met posts wat niemand lees nie?

Verander jou sosiale media in 4 weke van stiltes na gesprekke — sonder skryf kursusse of eindelose templates.

🔥 👉 Die Scroll Stopper Stelsel wys jou hoe om aandag te trek sonder paniek, templates of skryf-kursusse.

💔 Die Pyn

Jy wíl iets sê. Jy’t ’n storie. Jy wéét jy kan help.

Maar elke keer as jy wil post…


🙄 Scroll jy vir inspirasie en voel jy’s net nóg soos 'n na-aper van almal anders


😵‍💫 Skryf jy iets, en delete dit weer — want dit klink nie soos JY nie


🥴 Twyfel jy of dit goed genoeg is — of iemand sal omgee

En dan laat jy dit eerder… En voel ongesien. Of erger — onnodig.

👉 Dis presies waarvoor ek die Scroll Stopper Stelsel gebou het — sodat jy nooit weer hoef te wonder wat om te sê nie.

🧠Wat jy eintlik nodig het

Jy’t nie nóg ’n template of namaaksel nodig nie.

Jy’t ’n Stelsel nodig wat jou help om:

  • 🎯 Te dink soos jou kliënt — nie soos ’n skrywer nie

  • 🧠 Te begin sonder vrees

  • 🔁 Te weet wat werk — en dit te herhaal

Jy’t nie tyd vir skryf nie. En jy hoef nie te hê nie. Met hierdie stelsel begin jy met 'n plan, nie 'n paniekaanval nie.

'Weet-Nie-Wat-Om-Te-Pos' lê in die Verlede

📦 Wat kry jy?

FASE 1: Denkskuif

💡 Hoekom mense jou plasings ignoreer (en hoe om dit te keer)


💡 Wat egte aandag trek – volgens navorsing én mense se gedrag


💡 Hoe om emosie en probleem te koppel aan poste wat werk

FASE 2: 20 Scroll-Stoppers

4 weke se posts (elke week met 5 posts – Maandag tot Vrydag)

7 tipes posts (storie, probleem, waarde, ens.) met voorbeelde


Visuele gidse, voorbeelde, CTA’s en aanpassingstips


Geen raaiwerk nie – net copy + pas aan vir jou produk

FASE 3: Monitor & Meet

📊 Uitdruk Scorecard: Watter posts werk vir jou?

📈 Tracker om jou resultate week tot week te sien

🎥 Kyk binne-in die Stelsel

Wat’s binne die Scroll Stopper Boek? Hier’s 'n vinnige loer:

Let op hoe maklik dit is om net die [brackets] aan te pas vir jou eie stem.

💬 Wat sê hulle?

💰 Die Aanbod

Eenmalig.
Geen herhalende fooie.

Geen vae beloftes.

Geen vinnige kortpaaie.

🎯 Kry toegang tot die Scroll Stopper Stelsel vir R297

📌 BONUS – Hoekom jy nie te lank moet wag nie

Ek hou hierdie stelsel klein en eksklusief — sodat jy nie dieselfde goed oral sien nie.

Ek open net 'n paar plekke op 'n slag.

As jy hierdie sien, is dit nog oop. Maar nie vir lank nie.