🎉 WELKOM IN DIE BINNEKRING!

Dankie dat jy die eerste stap geneem het na 'n nuwe manier van Facebook bemarking!

1️⃣ Spring Solank Weg Met...

  • Kyk uit vir 'n e-pos binne die volgende 30 minute

  • Maak seker jy voeg ons e-pos by jou "veilige senders"

  • Kyk in jou "spam" houer as jy niks ontvang nie

2️⃣ Jou Toegang

  • Jy kry 'n spesiale skakel na ons leerplatform

  • Stel jou wagwoord op

  • Module 1 wag reeds vir jou!

3️⃣ Sluit By Die Gemeenskap Aan:

  • Kry 'n uitnodiging per epos - na die Binnekring Gemeenskap

  • Word deel van ons ondersteunende WhatsApp groep

  • Begin dadelik netwerk met ander lede

📧 Verwag e-posse van: admin@hbemarking.co.za en/of hzwarts07@gmail.com

📱 Hou jou foon byderhand vir WhatsApp

❓ Het jy enige vrae? Kontak my direk.

Terwyl jy wag, hier's 'n klein maar kragtige tip wat jy NOU kan toepas:

Kyk na jou laaste Facebook plasing en vra:

• Praat ek oor my PRODUK of my kliënt se PROBLEEM?

• Is dit 'n advertensie of 'n STORIE?

• Sal dit my laat STOP as ek dit in my nuusvoer sien?

🎯 PRO TIP: Verander een 'koop nou' sin na 'het jy al ooit gewonder...' en kyk wat gebeur!

Hierdie klein verandering kan jou interaksie dadelik verbeter. Probeer dit vandag nog en deel jou resultate in die FACEBOOK BINNEKRING GROEP!

💫 Ek's so opgewonde om hierdie reis saam met jou aan te pak! Sien jou binnekort in die Binnekring!

Helena